Heleen is die stigter van Malherbe Uitgewers. Heleen is 'n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom.
In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is 'n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweë deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans 'n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.
Sal die liefde kan seëvier deur 'n droogte-seisoen in die natuur in die lewe as Amanda smag na 'n kindjie en Paul verlate wag op reën. 'n Verhaal van liefde, woede, verlatenheid en uiteindelik seëvier die liefde.'n Trilogie wat jou deur die lewens van mense neem op soek na liefde wat deur jare se loop tog telkemale deur omstandighede gedwing word om te oorweeg.
Die liefde seëvier altyd.
Heleen is 'n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom.
In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is 'n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweë deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans 'n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.
Título : As die liefde seëvier
EAN : 9781370054480
Editorial : 181056
El libro electrónico As die liefde seëvier está en formato ePub
¿Quieres leer en un eReader de otra marca? Sigue nuestra guía.
Puede que no esté disponible para la venta en tu país, sino sólo para la venta desde una cuenta en Francia.
Si la redirección no se produce automáticamente, haz clic en este enlace.
Conectarme
Mi cuenta