Hugo Le Roux, alias van Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is.
Geboortenaam Gert Cornelius Basson
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Joernalis, redakteur, skrywer.
Hugo le Roux
Hand van vergelding
Bloedfamilie
Bloedoffer vir Lilith
Meer as moord
Kamerling – moord op die drumpel
Helkruin
Terwyl die krokodil sing
Skrywersname:
Gert Basson
Dirk de Beer
Lindeque de Beer
Cor Lindeque
Hugo le Roux
Danz Cloete
Chris Sasner
Gert Cornelius
Toe Kamerling haar gewese man by Lourens Stegmann se partytjie sien opdaag, weet sy onmiddellik dat álles in haar rustige bestaan van daardie oomblik af ingrypend gaan verander…
Só begin hierdie hoogspanningsroman oor die gewese geheime agent Kamerling. Van meet af word die leser in ‘n situasie geplaas gelaai met intrigue en dreiging.
Teen haar sin word Kamerling weer in die skemerwêreld van internasionale politieke en misdaadkartelle betrek. Dis ‘n wêreld waar niemand vertrou word nie en waar ‘n lewe nie opweeg teen die skatte waarom daar gewedywer word nie.
In die bose spel bevind Kamerling haar dikwels vrou-alleen.
Le Roux hou jou belangstelling enduit met die snelbewegende verhaal.
Título : Kamerling - moord op die drumpel
EAN : 9781386355472
Editorial : Hugo le Roux
El libro electrónico Kamerling - moord op die drumpel está en formato ePub
¿Quieres leer en un eReader de otra marca? Sigue nuestra guía.
Puede que no esté disponible para la venta en tu país, sino sólo para la venta desde una cuenta en Francia.
Si la redirección no se produce automáticamente, haz clic en este enlace.
Conectarme
Mi cuenta