Op ʼn plaas in die ou Transvaal het ʼn man gewoon. ʼn Welgestelde boer. Hy was nooit getroud nie, maar wou graag ʼn erfgenaam hê. Hierdie is ʼn verhaal oor twee babas. Daar was die lykie van 'n baba, wat die boervrou onder die lemoenboom uitspit, met die geroeste bloudraad om die nekkie. Die ander baba in die verhaal het wel bly leef, want daar is ʼn duur prys betaal vir die baba, met verraad op verskillende vlakke. Die toesmeer van gebeure en ongeregtighede op plase is soos die geroeste draad om die baba se nekkie, verstrengel deur die verhaallyne. Uiteindelik is daar dít wat vandag se kinders geërf het – Skandes wat toegesmeer is uit elkeen van ons se verlede – ERFSKANDES.
Título : Erfskandes
EAN : 9798227841988
Editorial : Trisa Hugo
El libro electrónico Erfskandes está en formato ePub
¿Quieres leer en un eReader de otra marca? Sigue nuestra guía.
Puede que no esté disponible para la venta en tu país, sino sólo para la venta desde una cuenta en Francia.
Si la redirección no se produce automáticamente, haz clic en este enlace.
Conectarme
Mi cuenta