Ver todos los libros de Johann C Wolffertz

Johann C Wolffertz - Libros y biografía

Johan C Wolffertz was gebore in Johannesburg in die laat tagtigs, en het aan die Wes-Rand groot geword, waar hy in Roodepoort en Krugersdorp skool gegaan het. 

Duer sy lewe het hy gereeld kort stories en gidegte geskryf waarvaan baie verlore gegaan het. In die Laaste 10 jaar het hy weer baie gedigte geskryf, en is tans besig om duer alles te werk en hulle te publiseer.

Baie van die gedigte is geskryf terwyl hy in sy donkerste tyd met depressie baklei het. Maar duer dit hey hy nuwe denke en met ander oe na dinge begin kyk, baie wat nie duer die konserwatiwe afrikaner sal goed gekuer word nie.

Johann leef tans in 'n kothuis, in die noorde van Johannesburg en soos baie gaan hy elke dag soos 'n skaap na sy 9 tot 5 werk.

Más leídos del autor

Anoniem

Anoniem

Publicado el 1 de junio de 2024
2,99 €
IVA incluido
'n Versameling gedigte duer die anonieme digter genaamd Johann C Wolffertz, Digte oor donker aarde, afrika, gevoelens, die siel en alles tussen in. Más información

Todos los ebooks del autor

Pantalla :

Ordenar por :