Johan C Wolffertz was gebore in Johannesburg in die laat tagtigs, en het aan die Wes-Rand groot geword, waar hy in Roodepoort en Krugersdorp skool gegaan het.
Duer sy lewe het hy gereeld kort stories en gidegte geskryf waarvaan baie verlore gegaan het. In die Laaste 10 jaar het hy weer baie gedigte geskryf, en is tans besig om duer alles te werk en hulle te publiseer.
Baie van die gedigte is geskryf terwyl hy in sy donkerste tyd met depressie baklei het. Maar duer dit hey hy nuwe denke en met ander oe na dinge begin kyk, baie wat nie duer die konserwatiwe afrikaner sal goed gekuer word nie.
Johann leef tans in 'n kothuis, in die noorde van Johannesburg en soos baie gaan hy elke dag soos 'n skaap na sy 9 tot 5 werk.
'n Versameling gedigte duer die anonieme digter genaamd Johann C Wolffertz, Digte oor donker aarde, afrika, gevoelens, die siel en alles tussen in.
Título : Anoniem
EAN : 9798224140404
Editorial : Johann C Wolffertz
El libro electrónico Anoniem está en formato ePub
¿Quieres leer en un eReader de otra marca? Sigue nuestra guía.
Puede que no esté disponible para la venta en tu país, sino sólo para la venta desde una cuenta en Francia.
Si la redirección no se produce automáticamente, haz clic en este enlace.
Conectarme
Mi cuenta